Description

’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom. Sy soen haar Mamma tot siens voordat sy na die bus haas. Nyambura moet lank wag vir die bus en dus raak sy verlore in haar eie gedagtes. Sal sy daarin slaag om die bus te haal of gaan sy agterbly? Nyambura Wag vir die Bus is ’n storie wat kinders die belangrikheid van goeie dade leer. Dit herinner ons ook om die momente wat ons saam met geliefdes spandeer, te waardeer.

Nyambura Wag Vir Die Bus

Product form

£9.34

Includes FREE delivery
Usually despatched within 3 days
Paperback / softback by Cath Alexander , Catherine Groenewald

1 in stock

Short Description:

’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om... Read more

    Publisher: Jacana Media (Pty) Ltd
    Publication Date: 17/06/2017
    ISBN13: 9781431425228, 978-1431425228
    ISBN10: 1431425222

    Number of Pages: 32

    Children & Teen , Teen & Young Adult

    Description

    ’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom. Sy soen haar Mamma tot siens voordat sy na die bus haas. Nyambura moet lank wag vir die bus en dus raak sy verlore in haar eie gedagtes. Sal sy daarin slaag om die bus te haal of gaan sy agterbly? Nyambura Wag vir die Bus is ’n storie wat kinders die belangrikheid van goeie dade leer. Dit herinner ons ook om die momente wat ons saam met geliefdes spandeer, te waardeer.

    Recently viewed products

    © 2024 Book Curl,

      • American Express
      • Apple Pay
      • Diners Club
      • Discover
      • Google Pay
      • Maestro
      • Mastercard
      • PayPal
      • Shop Pay
      • Union Pay
      • Visa

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account